Radioteater

Radioteater

RSG

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Catégories: Arts

Écoutez le dernier épisode:

Lupin, ʼn gewese restauranteienaar (65), hou die rekord vir die meeste ontsnappings uit Suid-Afrikaanse tronke. Hy wil nie in die tronk sterf nie, maar is te oud om te ontsnap. Hy vra vir Roux Steyn, die antiheld van Sel 6, om hom dood te steek. Roux weier – hy is immers ‘n bendelid en dwelmsmous, nie ’n moordenaar nie. Hy besluit om eerder vir Lupin te help ontsnap. Maar, gevangenes kan tot twee jaar af kry as hulle ‘n ontsnapping rapporteer. Sal Lupin daarin slaag om te ontsnap, of sal Roux sy vriend doodsteek? Die spelers is André Odendaal, JJ Roberts, Phillru van Achterberg, Donoven Pietersen, Mortimer Williams en Cassius Davids. Eddie de Jager het die regie behartig.

Épisodes précédents

  • 372 - DIE LAASTE ONTSNAPPING deur Stefaans Coetzee en Annerle Barnard 
    Thu, 19 Jun 2025
  • 371 - BROODLYN deur Hein Poole 
    Thu, 12 Jun 2025
  • 370 - HOSPITAALSAAL IN BLOEM deur Albert Maritz 
    Thu, 05 Jun 2025
  • 369 - ROOI PAPAWER deur SD Fourie 
    Thu, 29 May 2025
  • 368 - MY JAPAN deur Schalk Schoombie 
    Thu, 22 May 2025
Afficher plus d'épisodes

Plus de podcasts arts marocain

Plus de podcasts arts internationaux

Choisissez le genre de podcast